Saturday, December 28, 2013

Sonnige maar baie koue groete

‘n Voorspoedige Nuwe Jaar jul toegewens! 28 Desember 2013 Goeie dag aan allemaal ,familie en vriende! Net ‘n kort skrywe om seker te maak dat julle weet dat dit winter is in die Noordelike Halfrond en dat storm sterkte winde ons nou al geruime tyd teister! Die laaste sneeu wat geval het was Dinsdag en ons het ‘n heerlike sonnige Kers dag gehad- koud! Maar blou lug was aan die orde van die dag! Nou lê Nuwe Jaar voor en vandag skyn die son heerlik en daar is ‘n nuwe glans in die lig van die son strale maar die storms is alweer op pad! Arme Engeland! Die weste van die Eiland kry die swaarste en ons hier in die middel van eiland kry ‘n swiep van die storm se stert elke nou en dan! 140mm in minder as ‘n week in reenval! Gelukkig het ons nie krag onderbrekings gehad nie maar baie bome is omgewaai en oral sien jy boere besig om bome uit die klein paadjies te verwyder en optesaag! Ons is baie baie bevoorregt om heerlik beskut en warm in ons huisie te verkeer- Ek gaan alleen buite toe as die son skyn –gepantser teen die koue- en loop my loop anders bly ek binne! Die vuur brand elke dag van 1nm en ons is baie dankbaar vir al die seeninge! Die katte Spottie en Patches was baie stout vanmôre- hulle dink hulle kan vlieg en sit onder al die voel kos hangers en het toe tog dit reggekry om een voeltjie te vang Barry het hom gou gered! Ons kan dit nie stop nie en die katte is so deel van ons lewe nou ! Patches loop elke tree saam met my – as ek nie genoeg met hom praat nie begin hy tjank – Spottie is te lui hy loop so 3x saam en dan roep hy halt – dink seker ek is mal om so al in die rondte te loop! 20x 200meter is 4000 meter en dit is goed genoeg vir my! Ek kry dit nie leke dag gedoen nie maar loop dan binne – die draaie is net baie nader aan mekaar en ek moet elke nou en dan bietjie stop! Op politieke front is daar redelike stilte want alles het tot stilstand gekom oor Kers en hulle het nog nie mooi bygekom na die groot maaltye nie en volgende week het hul gelukkig net een dag af! Ons hoop dinge sal dan na normaal begin terug keer! Die arme man wat genooi is om die verskil punte in Noord Ierland optelos het net voor Kers byna deur die nag berading gehou met die klomp – afgevaardigers van elke party om die ellende van onmin en verskille op te klaar! Drie dinge bly ‘n doring in die vlees! Vlae wat sekere dae van die jaar waai, die parades wat plaas vind en om vrede te maak met die verlede! Hy is huis toe en het vanmôre weer terug gevlieg! Hy het werklik baie deursettingsvermoë! Niemand wil ingee nie en niemand wil iets verloor van hul oerstaande ordes nie- Plaas dat almal saam stem – laat die wat wil parades hou – gaan voort en loop net waar julle wil, laat alle vlae waai elke dag van die jaar en dit wil voorkom of hulle nooit van “reconciliation” gehoor het nie – net nou die dag het hulle weer ‘n bom laat ontplof in Belfast- Vir wat? Dit gaan my verstand te bowe! Hier maak hulle mekaar dood met messe – bendes wat veg – iemand wat ‘n ander te na gekom het word met ‘n mes dood gemaak sonder enige probleme- ek dink meer mense is dood aan steek wonde as op die paaie! Môre is weer die beste dag van my week en ek sit nog in die bank en sing heerlik terwyl Joy die orgel speel! My beurt sal kom –hopelik na my volgende besoek aan die Fisioterapeut- toestemming om te bestuur en om sonder krukke te loop – ek loop buite net met een –vir ingeval maar binne in die huis al lank nie meer nie! Oefeninge neem baie van my tyd in beslag en daar is byna geen tyd vir iets anders in my lewe nie! Die tuin is kaal en bruin, en tog staan die daisy bos reg om ooptebars in ‘n geel dos van blommetjies- die affodille groei verwoed! Die heide staan ook in volle blom! Ons dink baie spesiaal aan die wat alleen is- die wat miskien alleen voel, almal wat geliefdes gedurende die jaar verloor het, almal wat nog besig is om te herstel, die wat in diepe verdriet is oor dinge wat nie wou uitwerk nie! Ouers wat probleme het met kinders! Onthou dat daar versekering opgeskryf staan in die boek van God, jy is tot alles instaat met God aan jou sy! Ons dink ook aan almal wat kinders op besoek het! Geniet elke minuut! Baie dankie vir la die heerlik leesstof wat via die lug gearriveer het! Alles word verslind –waar dit ook al vandaan kom SA, Rusland Australia, Kanada, Engeland! Verjaardae! Ons onthou Br Mendel en al die kinders en klein kinders met Anke† wat die 30ste sou verjaar het! Wees altyd versigtig veral die wat op die pad gaan wees- onthou die gek om die hoek! Hou Veiligheid tuis en ook waar julle met vakansie is altyd in gedagte! Groete vanuit ‘n sonnige maar baie koue Cranleymore! Barry & Christina

Saturday, December 21, 2013

Wet winter greetings

Saturday 21 December ‘13 We wish you a Blessed Christmas Good day to all, family and friends! We experience proper winter and somehow it does not matter that it is pouring with rain, that there is no sun and just dark clouds- it is the shortest day of the year and soon the days will grow longer and the looking forward to spring will be in the air! Our hopes for this festive season is that every-one where ever he or she may be will experience the Wonder of the Saviour that was born for us! We have our Carol Service tomorrow – always something to look forward to! Those who are not well, those who are in recovery, those are lonely, those who feel desperate- KNOW - the great Healer is there to take care of you! We put up our little Fibre Optic tree this morning and the front room has been changed into a kaleidoscope of colours! The country side is bleak and wet- with the wind blowing most of the time at storm strength- a sad time of the year for some families – murders and accidents. Freak accidents that take lives and others who have no respect for another human being! On the political front you look at a beautiful shiny red apple and when you cut it open it is alive with worms! There are daily a discovery of the most terrible financial crimes thinkable, being exposed in our island which brings great sadness ! On a more festive note! The cats are fascinated by the lights on the tree! As they are estate cats they live in the shed- they are well protected from wind and rain and have been put on a diet as from this morning! Spottie loves to come and look where I am . He slips pass Barry till he finds me- wait for his head to scratched and then I pick him up and carry him out – he weighs a good few kilos! Patches is not that greedy but it has to come to an end! Just now his heart stops! Their coats are magnificent and I know they are not cold! Loves the snow and try to catch the snow flakes! We hope to have the children over on the 26th or there about! As always we have food for the whole of Africa and we will be eating cold meats till long after New year! Birthdays: Paul & Jacob the 24th, Nine from Haya 26th! Happy birthday to you! Only the very best wishes for the year to come! Congratulations to Gerda & Louis on there wedding! Many of you are away on holidays and we hope that you will enjoy it and drive safely! Take good care of yourselves –remember safety at home and away! Wet winter greetings from us here in Cranleymore! Barry & Christina

Saturday, December 14, 2013

Wet and windy greetings

Saturday 14 December ‘13 Good day to all, family and friends! It has been a very mild December until yesterday at 2pm when out of the blue a hail storm passed over us and since then the temperatures have been a bit lower than all week! One of the funny things about this Island is that the temperatures goes up during the night and down during the day and that has been the most of the last 10 days the case! It was dry until that hailstorm and the rain has not really stopped since then! It gave me a gap to walk yesterday between 3.30-4pm but that was it! Fields are still green but the trees are bare and brown, not a pleasant sight as we are very spoiled with the very special colouring of this place! I noticed still a few roses flowering and the chrisanthenyms! The daisy bushes looks as if they are about to burst into flower and the daffodils are a good 2 inches above the ground! We were very spoiled by the visit from our niece and nephew Anette and Michael from SA- two family members in one month! Hillie was here earlier on! It was a short visit but still got a short drive in just to show off a bit! Barry is now not just Estate manager but also Kitchen boss and chef! He has become an excellent cook and we eat well! My day is taken up by time for rest with an ice pack on the knee and then the endless exercise regime with the walk following! Every day a little further as in 4 weeks I will be walking 4km a day without my crutches! The circus with the week of Mandela is nearly at an end and we have become the laughing stock of the world! You all know the wonderful sign language man with previous convictions and all and the garbage he signed! Now the people of the East Cape are furious because they did not have the privileges of those in Gauteng! O dear, will I be glad to see something else on TV! Our local radio station invited people who have had dealings or even have met Mr Mandela to come on air and tell their stories- - in some cases it was so embarrassing as they gave wrong facts and spoke pure tripe! We Skype regularly with the grandchildren and they are growing up beautifully! Very cute! Tomorrow we officially exit the TROIKA and only the future will tell what that holds! May we survive! I sincerely hope to get to church tomorrow- but only be able to do it if it stops raining- the world gets very slippery and when it rains continually you have to dodge quite big pools and to try and get through them with crutches and a wind that is blowing storm strength is a bit difficult! So I do pray and hope that the wind will lie down and the sun make an appearance with dry skies –so that I can get to church! Barry is very patient and has now qualified as physio and nurse as well!. We think of those who are going to get married! Congratulations! Unfortunately I have no date but our wishes are that you will be very happy! Birthdays!: Marie Reynecke has had her Birthday today, Helene van Gerda and Oubaas on the 17th and Karen du Toit on the 21st! Happy birthday to you all! To those who are not well and in recovery –you are always in our prayers! Our cats Patches and Spottie has grown up to be 2 enormous big cats and Barry is now in charge of their diet and they are spoilt rotten! We have a big ginger cat visiting and you can just hear the growls from our 2 cats when he comes too near! Only birds present but nothing else at present! To those who are packing to travel either to come home or to go home we pray that you will have a safe journey! Those who are going to use the roads please be careful and do not speed! Continually remember your own safety at home and away! With wet and windy regards Regards from Cranelymore Barry & Christina

Saturday, December 7, 2013

Lekker winter groete

7 Desember ‘13 GOEIE DAG AAN ALMAL FAMILIE EN Vriende! Ek sit met ‘n handdoek om my nek om die sweet druppels aftevee na my kilometer loop op die krukke wat net regtig daar is om my balans te behou en te verhoed dat ek struikel! Ek moet baie aandag gee aan die buig van die knie en die manier waarop ek my voet neer sit en dit verg deksels baie! Dit is blikskottles koud 4°-6, daarbuite maar na so ‘n sessie hardloop die sweet my af! Eintlik het ons die hele week goeie weer gehad –dit is bewolkd maar ons kan nog alles verdra want dit is droog ! Die son kom so nou en dan deur en dan skrik jy byna! Gister was dit 14 dae en die Dr en Fisioterapeut dink ek is ‘n briljante pasient! Ek doen alles reg en genoeg van en nou het ek sedert gister my kilometer loop opgeskuif na 1.5 per dag vir 3 dae en dan word dit 2km per dag. Ek moes die afstand mooi afmeet –liewer verder loop as minder. Dus elke keer wat my regtervoet vorentoe gaan is dit ‘n telling en so het ek ‘n roete uitgewerk al om die parkeer area en voor die huis om! Barry was woendend vir my vanmore want ek het besluit ek kan nie ndie vuil huis meer aanskou nie! Hy is baie goed en vee elke dag – die enigste mens wat ek ken wat net met een hand die besem vas hou en so die huis gougou elke oggend vee! Alles word in ‘n spesiale hoekie in gevee en as dit te hoog raak sal hy dit met die skoppie weg neem! Ongelukkig maak dit nie die matte skoon nie en waar ek nou in die gaste kamer ingetrek het omdat alles daar gerieflik is en die bed die regte hoogte is, word daardie mat ontsettend vuil! Ons het klippies regom die huis –gruis en dit kom in met ons dik rubber sole! Die katte is mal oor die gelopery en as ek ophou tel begin hulle mieau tot ek weer begin tel! Hulle hardloop saam tot vervelens toe! Op n stadium roep hulle halt en begin wegkruipertjie met mekaar speel! Die tuin is dood en , leeg en lelik, die enigste ding wat nog mooi lyk is die pers en donker rooi krissante – hulle verdra die koue en ryp baie goed! Nou ja die afsterwe van Nelson Mandela het die hele wêreld in ‘n greep Ek weet nou meer van die man as wat ek ooit geweet het –van soggens vroeg tot laat aand is daar deurentyd hulde blyke en lewens programme- sommige laat jou tjank en ander maak jou boos! Ons harte is tog seer oor die ‘great and gentle giant’ en so jammer dat die verandering wat hy in gedagte gehad nie tot werklikheid gekom het nie- sommige wel maar ander het byna gedegenereer! Van hier gaan ons Taneaste Mr Gilmore vir die gedenk diens en dan die President( Lepricorn) D Higgins sal na die begrafnis gaan! Ander aand luister ons een of ander BBC program en die man met wie hulle die onderhoud voer beweer toe dat die Sjimpanzee nou as ‘mens’ verklaar gaan word- ongelooflik ( wat van die mens geskape na die ewe beeld van God) maar as hy so dink wonder ek of ons in die toekoms ‘n chimp gaan hê wat vir ons die nuus gaan lees! Ek weet hulle is baie slim –dit is nie te berwyfel nie maar om ‘n onderhoud te voer is darem regtig iets anders. Môre is soos altyd die beste dag van my week! Ons sal sake heroorweeg in die oggend , ek wil bitter graag kerk toe gaan maar sal ek kan stil sit vir so lank?- wat doen ek as ek MOET opstaan? Barry sterf liewer van skaamte as om my bietjie te laast regop staan terwyl die predikant preek! Baie dankie vir die 2 stelle fotos van die meneer gebore in Melbourne – pragtige kind!- die opvolg fotos van Evie en die fopspeen was te pragtig! Waar is klein Otto dan? Verjaardae!: My boekie is leeg tot en met volgende Saterdag – sou iemand wel verjaardag hou – geniet dit en alles van die beste vir die volgende jaar! Marie Reynecke is jarig op die 14de Veels Geluk! Goeie gesondheid en vele mooi dae jou toegewens! Daar is ‘n paar mense wat baie stil geraak het – ek hoop dit is nog wel daar? Nanette?? Martie Redelinhuys??? Ek Het darem vir Leandra opgespoor! Baie dankie vir al die briefies – geniet elke stukkie nuus! Ons bid steeds vir Attie en Hessie en Nine en Stefan! Ons sien ontsettend uit na ons Niggie Anette en haar man Michael se besoek Donderdag! Heerlik ook om weer van Hillie te gehoor het terwyl sy op die Euro-trein op pad Parys toe was! Seker al lankal daar! Nou moet ek sê ons dae is bitter kort en as dit bewolkt is ,nog korter as dae wanneer die son skyn dus met die gedagte dat dit net nou donker gaan wees wens ek julle almal ‘n goeie week toe – onthou veiligheid! Ry asb versigtig! Die vuur brand en my knie skree! Lekker winter groete vanuit Cranleymore Barry en Christina