Saturday, December 11, 2010

greetings from a very cold Ireland

6 attachments (total 897.7 KB)
View cold2010 ...JPG in slide show
Download
View cold2010 ...JPG in slide show
Download
View cold2010 ...JPG in slide show
Download
View cold2010 ...JPG in slide show
Download
View cold2010 ...JPG in slide show
Download
View slide show (6)
|
Download all as zip
Afrikaans 1st then the English!


Liewe almal !
My week was effe deurmekaar , moes oor bly in Mullingar een dag want dit het teveel gesneeu en die vorige keer terug huis toe het my 2 ure geneem en ek was te moeg! Die hospitaal het my met 'n bed voorsien en ek het deur die geraas geslaap! Nie goed nie maar dit was warm en ek was veilig!

Een nag af tussen 6: 3 aan diens 1 af en 3 aan diens! Ek sluit ook fotos in van hoe dit by ons lyk as dit -10grade celsius is!!!! Dit is nou vanmore, die ander fotos was laas week geneem Vrydag!

Vir die van julle warm kry en kla oor die hitte, tel jul seeninge !

Dit het allamintig gesneeu en toe begin smelt en daarna kom die groot vries! Ons gly nou rond want ry is moeilik!

Ek het nie by skryf uitgekom nie maar hoop dat dit met jul almal goed en veilig gaan!

wees gegroet vanuit 'n bibberende Ierland
Barry en Christina en 14 ganse , 1 is verkoop!!!!

To the English speaking family and friends!

We have really experienced the cold of cold! My schedule has been tough with 3 nights on, 1 off, and 3 on again I did not get to write!Ii was stranded in Mullingar one day and slept over in the hospital , it was noisy but warm and I was safe! The snow was just too much to risk as it took me 2hrs to get home last Tuesday morning!

The ice in the water tank was about 6" thick!

The last photos was taken this morning -10 degrees !
all those complaining about heat, count your blessings!

We hope that you all are wll and safe!

Barry & Christina in a shivering Ireland

No comments: