Saturday, January 25, 2014

Ongure weersgroete

Saterdag 25 Januarie’14 Goeie dag allemall, familie en vriende, Ons het ongure weer, staan op vanoggend en dit is 8 °en soos die dag ouer word ,word dit kouer en nou is dit 3°! Die wind waai verwoed en die reen val asof ons die droogste plek op aarde is! Meteens kom daar ‘n breek in die massa wolke en die son skyn vir 30 sekondes! Net ‘n illusie! Ons het regtig niks om oor te kla nie – dit is winter en dit moet koud wees en eintlik het ons so-ver nog baie lig daarvan afgekom! Daar gaan nog niks buite aan die gang nie – ons sal nie voor 1ste week in Feb ,as die weer dit toelaat, buite toe beweeg, intussen bly ons snoesig in hibernasie binne!,die vuur brand daagliks vanaf 2nm en ons geniet die warmte van die TV kamer! Blomme is verward maar dit gee kleur ek het heel party geel botterblommetjies wat blom en ‘n paar anemone!Ons is dankbaar oor die reen wat in Brisbane geval het en hoop en bid dat die dele in SA wat so bitter droog is ook reen kry! Ek het my besoek aan die ortopeet met vlieende faandels geslaag en ek het byna 100% funksie van die knie terug, maar moet aanhou oefeninge doen en my 4km ‘n dag stap! As die weer so beroert is soos vandag trap ek die vlieg wiel vir kilometers op ‘n slag! Die katte is pragtig hulle het die oorhand gekry en ons het langlaas die baklei kat gesien- hy het sommer oordag kom moeilikheid maak maar na die laaste geveg en stuk turf wat na hom gegooi is moes hy seker besluit dit is nie veilig nie! Ons het hom nooit raakgegooi nie maar net skrikgemaak – hy is goed versorg en is sommer aan die rondloop! Ons het nog nie by die vee-arts uitgekom nie –sal wel ‘n plan maak daar was meer dringende dinge wat ons aandag geverg het! Dit is nou byna 10 jr wat ons sukkel om vir Barry ‘n pensioen te laat krymaart hulle het dit in vir hom en ons wag alweer in spanning om te hoor wat die resultaat van Maandag se besoek gaan wees! Hy het nooit in Ierland gewerk nie en omdat ek gewerk het kon hy niks kry nie maar nou is ek afgetree en is hy veronderstel om iets te kry –al die mense uit Afrika kry huise, karre en enige moontlike toelaag om hulle gelukkig te hou maar ons vel kleur is ongelukkig nie donker genoeg nie! Baie dankie aan al die lekker lees briefies- ai ons geniet dit baie! Op die politieke front gaan dit beroert! Die “whistle blower” uit die Garda –die 2de een het gskrifte om sy aantuigings te bevestig – hier kry jy “penalty points” vir verkeerde bestuur gedrag, drink en ry, belasting en assuransie, spoed ens. As jy nou invloed en geld het kom jy weg met die punte wat dan teen jou verskyn deur middel van,hoe sal weet- maar as dit puntjie by paaltjie kom is die punte teen jou gekanselleer! Die hoof van verkeeren Garda staan op vir sy mense en die ouens wat die stories vertel is onderduims! Die ellende van donasie gelde vir liefdadigheid wat gebruik is om die groot manne se pakette aantevul is nog op die voorblaaie- der duisende €’s is so bestee aan salaris pakette instede van die liefdadigheid self! Daar is miljoene alreeds bestee aan die waterskema voorstelling en mense wat van wie weet waar kom om hul mening te gee en nog niks het gebeur nie- die verbrandings konstruksie vir vuilgoed beheer is nou byna 10 jaar in wording en so iets soos 94 miljoen bestee aan mense wat praat en nog geen steen is opmekaar geplaas nie! Ag ja, ek wonder wie het by wie geleer om korrupt te wees! Verjaarsdae!Dimitrij Butkovic verjaar 26ste en Reuben Kruger die 29ste Sharon die 30ste Veels geluk aan julle almal! ‘n pragtige jaar julle tegewens! Ons herdenk ook die dood van my twee broers, Paul en Gerhard op 30 Januarie 10 jaar gelede,ons dink aan Nine en Isabel, die kinders, klein kinders en hul kinders wat hul oupas nooit sal ken nie! Die wat studeer, doen dit goed en met ywer, die wat ‘n nuwe jaar begin jul kragte is nog baie! Sukses aan almal wat eksamen moet skryf! Ons dink ook aan almal wat nie gesond is nie en hoop van harte dat hul gou beter sal voel! More is die beste dag van die week en Joy sal orgel speel en ek sal sing! Ons het ook ‘n nuwe man en vrou wat nou so 10 mnde in die land is en net 1maand lank hier in Longford woon, wat verlede Sondag na ons kerk toegekom het, ontmoet! Ons het hulle oorgenooi vir koffie en hoop hulle sal gelukkig hier wees! Ek dink hulle het gevlug van die swart gevaar en nie besef hoeveel van die gevaar reeds hier op ons klein eiland woon nie! Nou ja die nuus is min en ons het lanklaas met die kinders geSKYPE want elke keer gebeur iets of die een moet toilet toe of die een wil kos he en op die manier hoop ons om hulle darem weer eersdaags te sien! Ry asseblief versigtig, wees altyd gereed vir die onverwagte, veiligheid tuis , by die werk en oral waar jy jou bevind is van uiterste belang! Geniet julle klein kinderts en fotos is regtig in groot aanvraag! Groete vanuit ‘n verwarde Cranleymore waar die son sopas vir 10 minute geskyn het! Ongelukkig het dit weer donker geword en ek is bevrees as jy buite is, kom gou in anders is jy sopnat! Barry & Christina

No comments: