4 July 2008
Friday
Dear family and friends
Just as we thought that summer has disappeared altogether ..the sun came back today after 4 days of rain and wind. In short we had a glorious day!!!...but the weather man says that the next few days are going to be very unstable…it sounds more like angina to me than bad weather!
On Monday we visited our favourite garden centre in Abbeylara and got some rambling roses for the new wall! Far behind our pine wind breaker on the north side we discovered a very lovely sweet smelling pink rose and that was transplanted this morning but I am afraid that the shock was severe and all the roses heads are hanging…the leafs looks fine though ..we hope that there will be a revival soon…
We also have a Poplar specie in the middle of the garden of whom the top branches were all dead well almost all and only here and there was a sprig. That was cut down to half the tree and it loved it… everywhere little branches made their appearance since.
5 July
Another day….the rain came pelting down all morning and then suddenly the heaven exposed blue skies and beautiful sunshine…but that was too late and we started a fire today..the house does not generate any heat and it becomes colder and colder..until you feel the chill in your bone ..but now we have to take off our jumpers… the house has got its warmth back…
We rose bush of yesterday seemed to have survived - the heads of flowers that hung were cut off and the ones left seemed to lift their little heads…
The doom and gloom spoken about on all our news channels are very depressing…..it seems to be everywhere the same..except in the poorest of the poor countries there it makes no difference….they have nothing to loose but the Irish lived the lives of very prosperous people and far above their means…and unfortunately the poor man suffers more and they, the affluent , just buy their cigarettes across the border..
I am working this weekend and will not be able to go to church but will be there in spirit….one of our youngest members little Emma 2 yrs old was diagnosed with Type II diabetes and is now on Insulin in the paediatric unit…the mother noticed that she drank a lot more than the other children on Monday and she passed a lot of urine for such a little one and took her to the outpatients where the child was admitted ….some Dr told the parents that the child has got an underlying virus infection and that has caused the diabetes????? He could not tell them which virus though…terrible things for them to cope with. Florrie our previous organist is still fighting valiantly against her bone-marrow cancer ..we gave up all hope there 6-7 weeks ago and now she is going strong again!
Now to all family members…on the 23 July our oldest living family members will be 100jrs old and I sincerely hope that those who can will make an effort to contact either tant Poppie’s sons or the nursing home she is in.
Adelbert, Werner of Leopold …..their email addresses are as follows
werhes@mweb.co.za (Werner)
adelbertscholtz@hotmail.com
leoscholtz@yahoo.com
Haya and Hessie are getting older today and tomorrow …
Happy many returns of this day and God’s richest blessings we pray for you!!!
I greet and wave goodbye
Take care and drive safely
Barry + Christina(Stien…etc)
Wednesday, August 27, 2008
Wednesday, July 2, 2008
Groete vanuit a Verwarde Ierland
28 Junie 2008
Goeiedag familie en vriende,
Eersten mooi wense aan Joleen met haar verjaardag vandag en my vriendin Karin…mag die jaar wat voorlê ‘n wonderlike uitdaging wees en julle ‘n kans gee om elke talent wat julle het ten gunste van onse hemelse Vader tegebruik!
Soos Gerlof sê , hier gaan dit goed…die weer is nie net deurmekaar by ons nie maar totaal buite seisoen, ons mid somer temperature is kouer as Johannesburg se mid winter temperature..en dit reen 50% van elke dag …sou dit nie wonderlik gewees het as ons nou die reen kon kanaliseer na al die droeë plekke in SA, Australieë en Afrika lande nie…!
Ons geniet wel die ander 50% wanneer die son met groot moeite deur die wolke massa breek en ‘n paar minute teen regte temperatuur die eilandjie verhit maar dit is so koud dat dit nie regtig warm word nie..want die wind is ongenaakbaar..dit waai selfs die sonstrale in die war.!
My groente tuin floreer, so ook die onkruid onder die omstandighede maar die slakke gee my groot ellende..ek het nou die oggend sorgvuldig die slak gruis orals om elke spinasie en ertjie plantjies gestrooi om die volgende middag te sien dat die reen alles weggespoel het..en die slakke geniet meer van my spinasie as ons. Het wel ‘n kooksel rubarber ingekry ..maar ek kan nie ruik nie en sit die pot op die stoof en loop net ‘n wyle weg…eintlik om met Gerhardus op MSN te gesels toe die spul brand..ag wee..ek het ure die swart stukkies moes uitpik ..gelukkig is dit nie vir die skou nie en ek was vinnig genoeg by en dit smaak darem nie na brand nie…ek kan maar net nie leer om by die stoof te bly staan terwyl ek iets doen nie. Met die afwesigheid van hierdie baie belangrike sintuig van my het ek al baie potte verloor!!!!moenie praat van wat in die potte was nie!
Die ertjies is ‘n dawerende sukses die peultjies is menigvuldig en alles lyk goed vir ‘n uitstekende oes. Ek sal maar uitdeel want ons sal seker nooit alles kan verorber nie..’n vorige jaar het ek die ertjie ‘geblanche’ en gevries en dit was nie goed nie…dus vars ertjies is al wat oorbly. Die ellendige slakke het die wortels van bo af begin uithol en ons het niks behalwe punte oor nie…ek haat nie baie dinge nie maar EK HAAT DIE SLAKKE!!!
Om alles te kroon hou ek nou die aarbeie vir weke met groot verwagting dop en sowaar die eerste verkleurde aarbei word toe deur ‘n slak verorber ek was buite myself..en het summier al die verkleurende aarbeie gepluk en in die venstersbak geplaas om ryp te word ..nou doen ek elke dag ‘n ronde by die 32 plante en pluk die aarbeie wat aan die verkleur is maar ek het my voorgeneem dat nie een aarbei in die toekoms die voedsel van ‘n slak sal wees nie.Hoop hulle smaak na iets!
Môre is die beste dag van die week ..ek speel die orrel en ons het Nagmaal ..ons het ook ‘n nuwe lid en haar seun ryker geword en sy sing pragtig ..dus môre word daar groot verheerliking van ons Skepper in Corboy voorspel…luister mooi of julle ons kan hoor sing..ons is omtrent net 20 maar as ons sing, sing ons! Die boodskap en voedsel vir ons siele is ewe belangrik en ons is besig met Genesis en dit is ‘n openbaring!!!
Wimbeldon is aan die gang en dit is omtrent al wat ons op TV te siene kry..en uiteindelik het die buitewereld agtergekom dat alles is nie wel met ‘uncle Bob’(Zimbabwe se enigverkose president) nie ..ek sou graag sy otopsie wou doen veral van die brein…en soek wat hom so lank aan die lewe gehou het met so ‘n verrotte denke.
Werksgewys was ons effe besiger hierdie week maar met die afswaai in die ekonomie lyk dinge maar bra donker en die prys van olie is nie ‘n grap nie julle kla oor petrol oor R10 maar ons betaal al geruime tyd €1.34(R14.60) per liter en beperk ritte na die vreemde tot die minimum. My karretjie is wonderlik en hardloop gedeeltelik op liefde gemeng met petrol dus dit is nog draaglik van hierdie kant af.
Baie dankie vir al die resepte.vir boerewors,.ek is byna gereed om die slagter bytekom en ons die wors op die proef te stel..nou moet ek se Olie le Roux se wors is heerlik en ek sal moet uitstaan om sy wors verby te steek! Wens ek het die wors masjien gehad dan het ek dit self gemaak!!!
Die muur staan vier (f)en regop en die geraas van die pad het met 75% verminder , ons is verstom oor die verskil. Nou wag ons op mooi weer en dan verf ons .Arnolda ek sal wel iets vind om oor te skryf as die huis in orde is..ek belowe jou!
Genoeg van my ..altyd lekker om briewe te ontvang veral van die jonger lui soos Thabo en Kathleen ,die ander is maar sku om te skryf!
Ek groet in die hoop dat almal wel die epos ontvang…
Barry & Christina ( Stien, “Ouma” Sr Dunne en “ma”)

Monday, June 16, 2008
Warm groete vanuit Ierland
14 Junie 2008
Naweek….
Liewe allemaal,
Julle sal dit nie glo nie maar ons is weer aan die bou!
Die keer die voorste muur…dit is ongelooflik wat 4 platgelegde(vanwee die dikte van die muur) aan die verkeer geraas maak… jy hoor skaars die karre en vragmotors wat verby vlieg…en die wat stadiger ry gaan nou ongemerk verby…
Die Pole of Romeiniëers ..weet nie regtig wat hulle is nie, onthou toe dat Barry verlede jaar gese het as die weer goed is ..bou ons die muur en sowaar Maandag oggend is hulle voor die deur… bou werk is uiters skaars nou se dae en almal soek werk…ekonomie in die war..en daar word die saadjie toe gewater en begin sommer summier ontkiem en teen Woensdag is die eerste deel van die muur op en toe die groot vraag Wat van die hout heining?!…nee die moet maar weg en ons bou ‘n muur..dit is permanent en hoef nie elke paar jaar vervang te word nie…want van die nattigheid vrot alle hout produkte .behandeld of nie, een of ander tyd….
Vanoggend is die fondasie vir die nuwe muur gegooi .die trok met ‘n lang funnel staan toe in die pad en gooi toe die konkreet in die voor. Dit is reeds besig om te set en Maandag word die nuwe muur gebou…koste gewys het ons effe gespaar..en dit lyk tog wel beter as die ou verrotte hout heining wat elke keer omwaai as die ooste wind kom…..
Ons was veronderstel om die week te verf maar met die gebouery is dit nou eers op die lange baan geskuif …ek hoop nie vir te lank nie want ek wil nou klaar kry….
My slaapkamer stel is nou oud en ons slaap heerlik op ‘n ordentlike matras…salig …die gaste kamer is reg Tv DVD klok radio en al…wag nou net vir Isabel …ons hoop dat jy jou dinge so sal kan bewerk dat ons die plesier sal he om jou Ierland te wys …!as die Here wil!
Ons het die week gestem Ja/Nee vir die Lisbon Treaty en het die hele Europa in die war gegooi…die spul Iere stem toe NEE teen almal se verwagting in en nou sit hulle( die EU) met ‘n groot problem…maar belowe dat hulle wel ‘n uitweg sal vind…
Dit is net so moeilik om tot vergelyk te kom in Europa se Vereenigde State met 27 lande wat moet saam stem oor dinge as wat dit is vir die 11 stamme in Suidelike Afrika om tot ‘n besluit te neem wat vir almal aanvaarbaar is… dit is makliker in Amerika ..want daar ..altans so dink ek… is‘n groter ooreenkoms in kultuur agtergronde as in SA en in Europa…maar ons sal maar sien wat die toekoms inhou…met olie pryse so verskriklik hoog gaan iewers iets knak…in ieder geval die Celtic Tiger wat hier die laaste 15 jaar geheers het is nou gou aan die agteruitgaan!30,000 werkers in die boubedryf het nie werk nie…dus….ellende wag op die wat bo hul vermoeëns geleef het…
Hier beleef ons pragtige weer.Vandag effe koeler maar nog steeds goed ..soggens is wonderlik…die son skyn van 5uur af by die slaapkamer in..die lug is skoon en helder blou ons het geen wind gehad vir ‘n paar weke nie wat buitegewoon is en net hier en daar ‘n bui reen wat ook nodig is om die stof aftespoel en alles te verfris ook om die boere gelukkig te hou….in teenstelling met verlede jaar toe ons 75 dae aaneen reen gehad het.
Die grasperk is pragtig veral nadat dit gesny is en die groente tuin in uitstekende produksie,,ons eie spinasie smaak vorentoe..die ertjies staan in blom ons het reeds uie uit die tuin geëet en een van die dae sal ons eerste aarbeie ryp wees!
Ses blom mandjies hang al om die huis en die vensterbank bakke lyk nog mooi met al die gesiggies daarin.. petunias het die ere plek in die mandjies gekry en die kappertjies kom orals op Barry het hulle sommer oral ingedruk en net waar jy kyk groet hulle vriendelike blaartjies ons…dit gaan ‘n blomme prag wees as almal begin blom..
Na ‘n paar weke van werk elke Saterdag en 2 Sondae sal ons more weer kan kerk toe gaan en ek kannie wag nie…die Psalme en Gesange wel bekend en goed ge-oefen …en ons siele is honger vir die boodskap…mag julle almal môre ‘n baie geseende Rusdag ervaar en luid….jul dankbaarheid laat hoor !
Ons kombuitstafel staan reg voor die deur en met die goeie weer sit ons dus byna buite en eet met voëlgesang van vroeg tot laat !Die agterste heining is dig die jaar met pragtige Bianka rosie wat wild tussen alles deur groei..bye wat nektar vergader en baie soorte voeltjies wat kom kuier…ons het ook die voorreg om na ‘n baie oulike program te kyk op BBC Spring Watch fotografie uit die boonste rakke ..net die manlike aanbieder irriteer my tot in my tone ,,,maar terwille van die mooi en leersame program verdra ‘n mens hom maar….as julle ooit ‘n kans kry kyk daarna op www.springwatch.bbc.co.uk of so iets!
By die werk gaan dit redelik goed daar is baie praat maar niks konkreets nie en ons wonder steeds wat van ons gaan word..die Nonne klou vir al wat leef en die magnate wil die hospitaal oorvat…intussen word die meisies en vrouens beter bedeelt en die mans laat hulle oe reg maak en hul borsies word ook verwyder……ongelooflik hoeveel mans nou Liposuction ondergaan!
Retha verjaar Maandag dan is ons vir ‘n paar weke ewe oud!!!! Heerlike verjaardag Niggie!!!!
Baie dankie Oubaas vir die erg intensiewe lesing oor sitrus vrugte ..grond gehalte en voorbereiding ….ek lees dit oor en oor met die hoop dat alles sal insink en ek volgende jaar die regte ding sal doen dit is nou te laat want die pere het klaar geval …snaaks die appels het bly sit en die bome staan 6’ van mekaar.!
More kom Finbarr bietjie kuier en ons gaan vir die eerste keer sedert ons verblyf in die eiland braai ek kan omtrent nie wag nie…die slagter het beloof om vir my ‘Farmers sausage’ te maak as ek hom voorsien met die resep..wat ek volgende week vir hom sal neem… soos julle reeds weet………en hy het die lam vir my opgesny soos ek dit wil he en nie soos hulle dit hier in Ierland doen nie en met al die resepte gaan ek nou my eie boerewors he..hier op my drumpel…wat is Koljander in Ingels? In elke resep is Wonder Peper van All Spice wat ek waar gaan kry..? sal Tesco probeer!Hulle het baie S A goedere op die rak anders maar Jabula toe. Ek moet alles vertaal het nog nie in Boerewors Google ingegaan nie…maar sal wel.
My praat bakkie is leeg en ek groet met beste wense aan almal wat eksamen skryf!!!
Liefde Groete
Barry & Christina ( Stien, Ouma, ma en Sr Dunne)

3 June 20008
Good day to you all,
We are extremely impressed with summer so far... May has been the best so far since last years 75days rain spell!!!!!!June started excellently and today was wonderful ...being a Bank Holiday in Ireland today we had a long weekend with glorious weather.
We also spent sometime at a Car Boot sale ...very interesting and we were surprised at the amount of people taking part in it ..some f them real professionals travel from CAr boot sale to the next... we bought a lovely rose bowl , a wicker basket for the turf and 2 books.
The spinach is growing lovely and after weedind the wild carrots we have a good 10 bunches left I would say...4 beans and the peas are flourishing.
We went also to out favourit garden centre and left there with plenty!!! last year the tomatoes did not go well and we never even tasted one now they are planted in a grow bag en already flowering we hope things will be better.
The roses went funny and although we thought they will be great ...they have peepered ??? out to feeble little heads...very disappointed!!!
The country is lush and green...filled with colourful shrubs and trees..and everything grow here in the summer ...
The cottage is really getting on ..carpets were laid on Sat and we are waiting for the bedroom suite.... and then it is OUTSIDE!!!!
Always lovely to hear from you all.Althea your letter was very welcome! Joy , I sincerely hope you get his email and the same with Dorothy please just send and acknowledgement of yes ....
I have to dish up and wish you all well. next time a full letter
Take care
Christina

Vrolike Ierland
1 Junie 2008
Goeie dag aan allemaal,
Nou net gou Isabel se briefie gelees en ons innige simpatie…ons dink baie spesiaal aan jou in jou verlies……Elsa het so swaar gekry en nou is sy verlos van haar pyn…
Effe vroëer!
Dit het so pas sag begin reen na ‘n pragtige dag…wind stil met helder blou lug en hier en daar die cumulus wolke wat rustig op hul eie tyd die hemelruim vul ,
Gistermiddag word ek wakker met iets wat my erg na die hoeeveld laat verlang het …d o n d e r w e e r!!!! en selfs ‘n ligte weerligstraal! Wat was dit wonderlik !.gevolg deur so ‘n regte hoëveld reenbui…maak alles in ‘n oogwenk nat…koel alles af en glinsterend gaan alles weer voort…….
Omdat ek moes werk het ek Kerk gemis vandag …laat altyd ‘n groot leemte in my week…maar hoop dat die van julle wat wel bevoorgt genoeg was –die kos vir die siel verorber het en in jul harte sal dra….
Ons het die beste Mei maand gehad sedert ons in die middel van die eiland woon …en het dit terdeë geniet… nou hoop ons dat Junie ook uit die boonste rakke gaan wees weersgewys!!!!
Ons is ryklik geseën hierdie afgelope week met ‘n nuwe slaapkamerstel en matte vir die 2 slaap kamers…reeds gele en dit lyk goed!
Die slaap kamerstel arriveer hopelik Woensdag ..afleweringsdag vir die area en ons beleef ook ‘June bank holiday weekend’-die week spring dus eers Dinsdag in volle vaart weg –alles word met ‘n aparte courier diens gedoen dus moet jy maar rustig jou beurt afwag…
Bietjie ekstra gewerk hierdie week en opgemerk dat ons voëlwekkers elke oggend 3-4 minute vroeër aan die roep gaan,,,baie pragtig so teen 10 voor 4, om in die stilte van die vroegoggend die helder tone van die voelgesang regbo ons koppe tehoor waar die dakluik is…….
Barry skuif buite toe hierdie week en die magtige taak van eers onderlaag en weer onderlaag en dan regte kleur 2x aan die nuwe gebou en dan die laaste lae van regte kleur ook oral om die huis…ons is byna daar…..en julle sal seker ook dankbaar wees ?!
Vandag ‘n jaar gelede het Cheeky ons kat sy vreeslike ongeluk gehad en ‘n paar van sy lewens opgebruik maar ‘n groot les geleer en nog nooit weer naby die pad gekom nie!!!en hy verskaf ons oneindige vreugde…. In sy poging om te vlieg spring hy nou al goed 4” hoog die lug in…kostelik om te sien.
Groentetuin lyk goed wou spinasie pluk vandag maar Barry se ek is te haastig …..heel waarskynlik volgende week …. Al die pere het afgeval maar daar is ongeveer 50 appels aan die bome …kan iemand verduidelik…daar was nie laat ryp nie en die vruggies het goed gevorm en toe geval ..te droog? Ons het natgemaak maar miskien nie genoeg nie….
Min verjaardae hierdie maand en sal maar soos die weke aangaan geluk wens …
Leandra ( my vorige ‘regterhand’ terwyl ek by Lancet gewerk het) word môre geopereer aan haar hand met been oorplanting en ons hoop en bid dat dit voorspoedig sal gaan!!!
Alle briefies word verslind!!!!! Leopold werk jy te hard???? Lanklaas ‘n briefie gekry! En soos Gerlof gese het Retha se Katsedam ..is publikasie materiaal!
Eksamens…??? Wie skryf wat waar????sou graag wou weet dan dink ons baie spesiaal aan julle !
Ons groet vanuit ‘n besonderse somer seisoen in Cranleymore!!!(moet spesifiek wees want net anderkant die bult mag die weer ellendig wees!)
Baie liefde groete
Barry + Christina ( Stien, Sr Dunne, ouma en ma)

Wednesday, May 28, 2008
Groete van Ierland
Ietwat later.....
Dit het inmiddels 3nm geword Maandag middag maar die nuus is en bly dieselfde..behalwe dat dit heerlik buite is en die wind waai nog maar dit is warmer en die son skyn!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
net gou...ons 'waghond' Cheeeky die kat , het gisteraand Barry met sy gedrag en optrede geroep om te gaan kyk wat buite aangaan ..hy het op en af van die agterkant van die sitbank gespring en 'n verskrikkelike bang gesiggie gehad toe Barry buite kom sit daar 'n groot grys kat ..seker wild in die hoek van die tuin ..toe Barry die soek lig op hom het staan hy rustig op en verdwyn in die lang gras in die agter veld en vir nog so 'n half uur het Cheeky telkens buitentoe gehardloop en weer terug tot hy uiteindelik tevrede was dat alles nou weer veilig was!!! pragtige kat ...die Cheeky..selfs as iemand by die hek stop om te draai word hy byna mal!!! dus wie weet ...katte is miskien beter waghonde as honde...!!
Sondagnag
25-26 Mei 2008
‘n Hallo aan almal, familie en vriende
Wonder of julle die wind kan hoor waai –hy loei om die hoeke van die gebou en sing ‘n lied van sterk verlange om bome te ontwortel ,blare aftestroop en ellende te bring…waai vanuit die noorde reeds een kar verpletter maar die insittendes lewe nog….wonder werk!
Met die gure weer en mense wat gaan swem …strominge en hoe golwe het daar reeds 2 verdrink die naweek….die see gee baie maar neem sonder vra!
'
Somer is hier en die son skyn…en dit is lekker en pragtig …die wereld is groen geel en wit…die wit is van ‘n ‘Hawthorn' boom struik wat oortrek is met wit blommetjies van die punte van takkee tot teen aan die stam en meeste van die heinings tussen die kampe bestaan uit hierdie struik …tussen deur kry jy die helder geel bos wat sommer bekend staan as”Furr bush” veroorsaak erge hooikoors – en natuurlik al die ander struike en bome in volle blom pers , pink, geel, donkerrooi liggroen orange …ek weet dat lente en somer in elke land besonders is en ek beskryf maar net wat ek beleef……
In ons eie tuin staan die Rhododendrons in volle blom lig pink ,donker rooi en wit pink….die gesiggies is pragtig in die vensterbank houers…..die gras is gesny en lyk altyd so deftig net daarna..die volgende more het die wit daisies en dandelines weer hulle koppe bo die grond uitgesteek..leedvermakerig!
Die groente tuin is ontkruid ..tot die beste van my vermoee..maar as die sagte reen val dan groei die onwelkome bewoners vinniger as die groente.
Die spinasie lyk pragtig, wortels kom goed aan ..ertjie voor die wind –sal more die paaltjies insit vir die oplei deel…net 4 bone het die kat oorleef…die aarbeie is natuurlik ons ‘joy and pride’ kan nie wag vir vrugte tyd nie …die peer en appel bome sal ook vrugte dra jy kan die klein knoppies duidelik sien…..
Die kat is ‘n voortdurende plesier…leer nog vlieg en kan wegkruipertjie met jou speel asof hy ‘n kind is…erg omgekrap want die huis is in die war…ons slaapkamer kry toe ‘n beurt ..die muurpapier is afgetrek , die 2 los muurkaste wat ons ge-erf het is nou teenmekaar bevestig teen die muur en vorm ‘n eenheid en laat ons nou met ‘n veel groter leef ruimte in die kamer , die mure gewas en die eerste onderlaag geverf..die meubels in die gaste slaapkamer…dit is nou waar ons tydelik slaap ..en die kat vind die ontwrigting erg traumaties….loop en roep tot hy jou kry!!! Oorspronklik wou ons die slaapkamer hou vir die wintermaande…maar besluit toe om die matte man intekry en klaar tekry…anders moet ons weer in 6 mnde verhuis…..dus met ‘n bietjie voorspoed en harde werk behoort die 2 slaapkamers se vloere gedek te wees met nuwe matte… in die nabye toekoms -die huis is so lig…daar is nou geen muurpaier oor nie …en die verandering is wonderlik!!!!
By die werk gaan dinge nog maar effe hikkerig…bietjie meer pasiente die laaste 2 weke en ‘n hele paar kort termyn mense se kontrakte is opgehef en hulle moes ander werk gaan soek…Glo en vertrou dat die sake weer sal herstel. Die prys van petrol het hier die hoogte in geskiet \Maandag oggend ..nadat dit aangekondig is dat Amerika se olie $135 bereik het betaal ons nou €1.28 per liter…en natuurlik word alles daardeur geaffekteer.
Gelukkig harloop my karrejie op ‘n mengsel van petrol en liefde..en word ek nie so erg daardeur getref nie…en ook ry ek meestal langafstande en selde in die stad/dorp liewer.
Nou kom ek by verjaarsdae…net Gerhardus ,gister die 25ste en Sandra vroeer in die week…Ek het nie almal se verjaarsdae nie dus soms gaan dit verby en geen gelukwensinge vanuit Ierland….
Aan almal wat eksamen skryf…lekker leer en alles van die beste.
Genoeg van my - die lug het gebreek en dit is bewolkd en die wind waai nog steeds!
Liefde groete
Barry & Stien(Christina.’ma’,ouma)

Saturday, May 17, 2008
Greetings form Ireland
I was in 2 minds sending this letter but decided I will…so
Weekend
16 May 2008
To all far and wide family and friends,
Last year on the 14 of May the first sod was turned in the renovation process of the cottage. One year later and we achieved according to Irish standards a miracle!
The building has been completed !!!Our long dreamed of kitchen-bright with sunshine and light from sun rise to sun set, equipped- not to the most modern but the most practical. The sun lounge the greatest joy ever, all furnished and a very pleasant room. The guess bedroom needs a carpet which will be fitted hopefully next week the study/office and emergency bedroom completed and all furniture will be moved into it to-morrow morning. The exterior paint has been picked up this afternoon and weather permitting the process of painting outside will commence soon!
Then on top of it all the bathroom has had its 2nd revamp as we did not like the tiles that we laid there first ..it is a transformed room now and a pleasure to the eye.
Most people take about 3 years to do all this but with the master of all workaholics we are nearly there !!!!!!
We just spent some quality time in the vegetable garden weeding!!! The spinach looks so good –the Irish does not really eat spinach and you cannot buy it in a shop therefore this is going to be like manna, The carrots are there and the peas are flourishing! Somewhere between the planting of the apple trees and the cat the beans are few and far between! The 32 strawberry plants are growing like mad and there might be a stage where we will be able to pick one strawberry from each plant every day for 2-3- weeks and that will be our desert!!!
Saturday
Just in from outside …yet another day somewhat cooler than the 16 days past and also cloudy…the strawberries are forming on last years plants and it all looks so promising…
The lady who used to play the organ in church is dying of cancer and it means that if she dies it will be the first person in our small group of acquaintances that will pass a way…Barry and I are both not good with funerals
Tomorrow , always the best day of the week we have the pastoral help giving the sermon …he is very good but has a bit of a speech impediment which makes it difficult for the older people to follow…I know all the hymns he chose and God willing we will lift the roof again in giving praise
Thank you for all the letters I have received… there are a few that seems to be quiet …hope you are all keeping well! Sue you are great in corresponding…thank you so much. Fumi …are you still out there..please let me know how you and the baby are doing!
I greet ye all
Barry and Christina(Sr Dunne. Stien ‘ma’ and Ouma)

Subscribe to:
Posts (Atom)